Автор adminНа чтение 1 минПросмотров16Опубликовано
Вступление
C
Dit het gebeur op die trein na Pretoria
FC
Die weer was bitterlik koud
F
In 'n hoekie sit 'n meisie
CGC
Sy lyk vir my skaam en benoud
C
Die kondukteur die vra toe haar kaartjie
FC
Sy het nie geld om een te koop
F
Maar ek moet gaan na Pretoria
CGC
Al moet ek ook daarheen loop
C
My Moeder die lê daar op sterwe
FC
en ek's haar enigste kind
F
en ek moet gaan na Pretoria
CGC
As ek haar ooit nog lewend wil vind