Вступление Al Die Lof, Aanbidding En Ere [Verse 1] C G Ons is 'n oomblik; Dm Am U is vir altyd, F C/E God van die eeue, Dm G God voor die tyd. C G Ons is 'n asem; Dm Am U is vir ewig - F C/E U wat ons liefhet, Dm Gsus4 G altyd getrou. [Chorus] Am F C G Heilig, heilig, Heer God, Almagtig! Am F C G Waardig is die Lam wat regeer! Am F C G Al die lof, aanbidding en ere Dm Am Gsus4 G Kom U toe, o Heer, Dm Am Gsus4 G Kom U toe, o Heer! [Verse 2] C G Ons is gebroke; Dm Am U die Geneser, F C/E Jesus, Verlosser, Dm G Redder en Vriend. C G Ons vra die vrae, Dm Am U is die Antwoord; F C/E Ons die verdwaaldes Dm Gsus4 G U is die Weg. [Chorus] Am F C G Heilig, heilig, Heer God, Almagtig! Am F C G Waardig is die Lam wat regeer! Am F C G Al die lof, aanbidding en ere Dm Am Gsus4 G Kom U toe, o Heer, Dm Am Gsus4 G Kom U toe, o Heer!
Видео пока не добавлены