Retief Burger — Daar Is Niks

    	    	Вступление

DAAR IS NIKS 
 (4/4 TIME)
Woorde & Musiek Deur
Retief Burger
INTRO:
   C       Am7      F    Gsus     G


VERSE:

             C
Daar is niks in hierdie lewe
             Am7
Daar is niks op hierdie aarde
              F                    Gsus  G
Daar is niks in al die hemele bo U
              C
Daar is niks in hierdie lewe
             Am7
Daar is niks op hierdie aarde
              F
Daar is niks in al die hemele
              Gsus             G
Wat vir my meer beteken


CHORUS:
    Am7  F  Gsus  G
As U,                           
             Am7  F  Gsus  G
Niks meer as U                  [HERHAAL]
		
    

Видео пока не добавлены

Оцените статью
Textbest.ru