Вступление E A Sing, sing jou woorde teen my vas E A Bring, jou hele lewe in 'n tas A D A Vat 'n trein na Bloemfontein A D A En die 506 na Petrus Steyn A E B7 En as jy wil, vat daar 'n bicycle E A Volg, volg die grondpad teen die bult E A Hol, oor die velde as jy wil A D A Hier wag ek die jare om A D A Vir 'n stofwolk op die horison A E B7 Of iets soortgelyk, wat soos jy lyk E A E Ek't nog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen E B7 En 'n trekker wat se tires lek E A Vir alles wat ek aan jou gedoen het E B7 E Kom jy by my intrek E A E Ek't nog 'n vrot pampoen en 'n stukkende skoen E B7 En 'n plaas wat ek afbetaal E A Vir alles wat ek aan jou gedoen het E B7 E Kom jy om my te haal E A Stuur, stuur my liefde vir jou ma E A Maar, as jy kom los haar net daar A D A My baby hier's net plek vir die drie van ons A D A Want dis ek en jy en 'n af-oorhond A E B7 Sy naam is Roof, maar hy's al jare doof E A Bring, bring daai goedjies wat jou pla E A En ek, maak 'n ring van ogies draad A D A Ek spaar nog vir die diamant A D A En 'n donkiekar vir die predikant A E B7 Ek sal moet blomme leen, tot dit eendag reen.... Woorde & musiek - Steve Hofmeyr
Видео пока не добавлены